Welkom

Jou een stop terapie sentrum

Die FAMILE TERAPIE EN GEHOORSENTRUM bied aan u ‘n een stop vir al u terapie behoeftes.

As ‘n span professionele en toegewyde terapeute maak ons gebruik van ‘n holistiese, maar geïndividualiseerde spanbenadering. Ons volg ‘n familie-gesentreerde- en ontwikkelingsbenadering.

Die samewerking tussen ons as spraak-taalterapeute, oudioloë, arbeidsterapeute, sielkundiges en remediërende terapeute dra by tot die beste moontlike terapie opsies, wat die beste moontlike uitkomste tot gevolg het.

 

Meer oor ons

Waarom die opening van 'n multidissiplinêre sentrum?

Die FAMILE TERAPIE EN GEHOORSENTRUM bied aan u ‘n een stop vir al u terapie behoeftes.

As ‘n span professionele en toegewyde terapeute maak ons gebruik van ‘n holistiese, maar geïndividualiseerde spanbenadering. Ons volg ‘n familie-gesentreerde- en ontwikkelingsbenadering.

Die samewerking tussen ons as spraak-taalterapeute, oudioloë, arbeidsterapeute, sielkundiges en remediërende terapeute dra by tot die beste moontlike terapie opsies, wat die beste moontlike uitkomste tot gevolg het.

Ontmoet die span

Cordelia Fairlie

Spraak-Taalterapeut en Oudioloog

Ons Dienste

By die FAMILIE TERAPIE SENTRUM streef ons daarna om vir u die beste intervensie program vir u spesifieke behoeftes te bied. Dit beteken ʼn geïndividualiseerde terapie program, maar met ʼn holistiese terapie benadering. Ons bekwame terapeute kan met individuele sowel as holistiese doelwitte werk, ten einde families ten volle te ondersteun.

Ons werk in die volgende areas, maar nie beperk tot:

Spraak- en Taalterapie Dienste

Oudiologie Dienste

Klik op enige van hierdie dienste om meer inligting te kry oor wat ons u kan bied.

Oudiologie/Gehoor Dienste

Spraak-Taalterapie Dienste

(Volwasse & Pediatriese Spraak & Taal Terapie)

Kontak ons

Kantoor ure

Maandag – Donderdag: 07:30 – 16:30
Vrydag: 07:30 – 16:00
Saterdag – Sondag: Gesluit
Publieke vakansiedae: Gesluit

Kontak ons ontvangsdame, Petro Brummer, om ‘n afspraak te maak.

Volg ons

Adres

Getuigskrifte

Yolanda Burger Hoof: Knikkies Kleuterskool

“Die Knikkies (Gr 00 en R) van Laerskool Kenmare maak al die laaste paar jaar van die Spraak-taalterapeut & oudioloog, Cordelia Fairlie van die Familie terapie sentrum, se dienste gebruik. Die diens wat ons as Juffrouens en kleuterskool van haar af ontvang is altyd vriendelik en professioneel. Sy werk baie mooi met die kleuters en tree altyd in hulle beste belang op. Ons sien uit daarna om nog ‘n lang pad saam met die sentrum te stap.”

Helena Hern-Jansen van Vuuren Phase Head: Curro Castle

Cordelia Fairlie is tans ‘n spraakterapeut by Curro Castle Krugersdorp. Sy is ‘n uiters professionele persoon, uitstekende terapeut, wat ‘n natuurlik verhouding met ons kinders vorm. Haar dienste word hoogs aanbeveel!!